Andrew Breitbart

Andrew Breitbart
Breitbart by die Conservative Political Action Conference in 2012
Gebore
Andrew James Breitbart

(1969-02-01)1 Februarie 1969
Sterf1 Maart 2012 (op 43)
Westwood, Los Angeles, Kalifornië, VSA
Alma materTulane Universiteit (B.A.)
BeroepSkrywer, rubriekskrywer, joernalis, uitgewer
Politieke partyRepublikeins
EggenootSusannah Bean, trou in 1997
Kinders4
GeloofKatoliek
Webwerfwww.breitbart.com

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Andrew James Breitbart (Engelse uitspraak: |b|r|aɪ|t|b|ɑr|t}}; 1 Februarie 19691 Maart 2012) was 'n Amerikaanse konserwatiewe uitgewer,[1] skrywer en kommentator. Nadat hy in die vroeë stadiums van die The Huffington Post[2] en die Drudge Report uitgehelp het,[3] het Mnr Breitbart Breitbart Nuus help skep, saam met verskeie ander "BIG" webtuistes soos BIGHollywood, BIGGovernment, BIGJournalism.

Hy het 'n sentrale rol gespeel in die oopvlekking van die Anthony Weiner "sexting" skandaal, die aflegging van Shirley Sherrod en die "ACORN 2009 video-kontroversie".[4]

Kommentators soos Nick Gillespie en Conor Friedersdorf het krediteer Andrew Breitbart daarmee dat hy die wyse verander het waarop mense oor politiek skryf deur "te wys hoe die Internet gebruik kan word om verby versperrings te kom wat opgelê word deur amptelike segsmanne en -vroue (woordvoerders) en die "legacy news outlets" (hoofstroommedia),[5] en dat hy " 'n retoriese vlamwerper was in die kultuuroorloë" deur gebruik te maak van sy eie persoonlike ervarings en menings as basis vir sy medialoopbaan.[6]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named c-span
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named huff
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named abc-15824337
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named alternet-154463
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named edition
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Atlantic1

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search